| Modulekode | MWT 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Deel 1: Gesinsontwikkeling en -begeleiding Gesinsfunksionering met spesifieke verwysing na die komponente van die intieme verhouding en gedrag en diversiteit in gesinne, ouerskap en hulpmiddels vir die assessering van gesinne. Deel 2: Spesialiteitsterreine Maatskaplikewerkdienste met individue, groepe en gemeenskappe, asook toepaslike beleid en wetgewing met betrekking tot substansafhanklikheid en gerontologie. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MWT 110, 120, MWP 161+DS |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App